Dankie, Here, dat hierdie kindjie vir U so kosbaar is dat U haar na U beeld geskape het.
Stort asseblief U oorvloedige seën oor haar uit.